‘Verneukers word beter as Caster hanteer’

akkreditasie
Die Britse hekkiesatleet Eilidh Doyle glo Wêreldatletiek se hantering van Caster Semenya is onregverdig. Foto: Getty Images
Die Britse hekkiesatleet Eilidh Doyle glo Wêreldatletiek se hantering van Caster Semenya is onregverdig. Foto: Getty Images

Nie eens opkikker-gebruikers word so sleg behandel deur Wêreldatletiek soos wat met Caster Semenya gedoen word nie.

So reken die 400 m-hekkiesatleet Eilidh Doyle, wat Brittanje in 2012 by die Olimpiese Spele in Londen verteenwoordig en in ’n bronsmedalje by die skouspel in Rio de Janeiro verower het in die 4x400-aflos in 2016.

Semenya, ’n tweemalige Olimpiese kampioen in die 800, word deur Wêreldatletiek se regulasies verhoed om aan haar voorkeuritems deel te neem indien sy nie medisyne gebruik om haar natuurlike testosteroonvlakke te verlaag nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos