VSA se spoedvrate vat goud in aflos

akkreditasie
Noah Lyles (links agter), Christian Coleman (regs agter), Michael Rodgers (links voor) en Justin Gatlin (regs voor) het die VSA tot goud gelei in die 4x100 m-aflos.Foto: Reuters
Noah Lyles (links agter), Christian Coleman (regs agter), Michael Rodgers (links voor) en Justin Gatlin (regs voor) het die VSA tot goud gelei in die 4x100 m-aflos.Foto: Reuters

Amerika se spoedvrate het ’n nuwe nasionale rekord opgestel om goud te wen in die mans se 4x100 m-aflos, terwyl Suid-Afrika net ’n vyfde plek behaal het.

Die Amerikaners, Christian Coleman, Justin Gatlin, Michael Rodgers en Noah Lyles, het in 37.10 die derde vinnigste tyd in die geskiedenis gehardloop op die negende dag van atletiek se Wêreldkampioenskap wat in Doha, Katar, gehou word.

Die Britse viertal van Adam Gemili, Zharnel Hughes, Richard Kilty, Nethaneel Mitchell-Blake kon nie hul titel verdedig nie, maar het nietemin silwer gevat in ’n Europese rekord van 37.36.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.18
+0.9%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.17
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,840.24
-0.0%
Silwer
24.57
+1.7%
Palladium
2,071.00
+3.4%
Platinum
1,048.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos