Warholm en Thompson-Herah deur Wêreldatletiek vereer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Karsten Warholm is as Wêreldatletiek se Mansatleet van die Jaar bekroon.  Foto: Getty Images
Karsten Warholm is as Wêreldatletiek se Mansatleet van die Jaar bekroon. Foto: Getty Images

Die Skandinawiër en wêreldrekordhouer in die 400 m-hekkies Karsten Warholm is as Wêreldatletiek se Mansatleet van die Jaar bekroon terwyl die Jamaikaan Elaine Thompson-Herah met die toekenning as Vroueatleet van die Jaar weggestap het.

Wêreldatletiek het Woensdagaand op ’n virtuele seremonie die wenners aangewys met die Noorweër Warholm se geskiedkundige wedloop in die eindronde van die Olimpiese Spele in Tokio wat hom met die louere laat wegstap het. En Thompson-Herah se drie goue medaljes in die Japanse hoofstad het ook nie ongesiens verbygegaan nie.

“Toe ek die tyd gesien het, het ek gedink dit is ’n fout. Ek het dit nie gesien kom nie, net soos wat ek nie die oorwinning gesien kom het tot nadat ek die wenstreep oorgesteek het nie,” het Warholm op die seremonie gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,833.23
-0.8%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,049.61
+2.0%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos