Snyman stap wéér Spele-vereistes los

akkreditasie
Die Suid-Afrikaanse langasemstapper Wayne Snyman in aksie in 2019. Hy het die afgelope naweek die Olimpiese Spele se kwalifiseringsvereistes vir die 20 km-stapwedloop in Slowakye verbygesteek. Foto: Gallo Images
Die Suid-Afrikaanse langasemstapper Wayne Snyman in aksie in 2019. Hy het die afgelope naweek die Olimpiese Spele se kwalifiseringsvereistes vir die 20 km-stapwedloop in Slowakye verbygesteek. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse stapwedloopatleet Wayne Snyman sal vanjaar die ervaring wat hy in 2016 in Rio de Janeiro opgedoen het, kan gebruik om sy stempel in Tokio af te druk nadat hy vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer het.

Die 36-jarige het sy internasionale seisoen op die volmaakte noot afgeskop toe hy die afgelope naweek in Slowakye aan Wêreldatletiek se Dudince 50-padwedloop-byeenkoms deelgeneem het.

Hier het hy in die 20 km-stapwedloop die wenstreep in 1:20:59 oorgesteek. Hy het sesde geëindig en aan die Olimpiese Spele se kwalifiseringsvereistes voldoen in die jaar waarin die Tokio-skouspel geskeduleer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos