Wêreldatletiek tevrede met Diack se straf

akkreditasie
BEIJING, CHINA - AUGUST 30:  IAAF President Lamine Diack attends the IAAF and Local Organising Committee (LOC) press conference during day nine of the 15th IAAF World Athletics Championships Beijing 2015 at Beijing National Stadium on August 30, 2015 in Beijing, China.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images for IAAF)
BEIJING, CHINA - AUGUST 30: IAAF President Lamine Diack attends the IAAF and Local Organising Committee (LOC) press conference during day nine of the 15th IAAF World Athletics Championships Beijing 2015 at Beijing National Stadium on August 30, 2015 in Beijing, China. (Photo by Lintao Zhang/Getty Images for IAAF)

Wêreldatletiek het sy tevredenheid uitgespreek nadat Lamine Diack, dié liggaam se voormalige hoof, Woensdag in Frankryk vier jaar tronkstraf opgelê is, waarvan twee jaar opgeskort is.

Diack is aan korrupsie skuldig bevind met betrekking tot die Russiese opkikkerskandaal, en ’n verdere boete van €500 000 opgelê.

“Dit was ’n lang vyf jaar en ons wil die Franse vervolgers en die strafregtelike hof in Parys vir hul tyd en harde werk in hierdie saak bedank,” het die internasionale beheerliggaam in ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos