Zazini wys eerste keer slag in Diamantliga

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sokwakhana Zazini maak Donderdagaand sy buiging in die Diamantliga-reeks. Foto: Gallo Images
Sokwakhana Zazini maak Donderdagaand sy buiging in die Diamantliga-reeks. Foto: Gallo Images

Die voormalige o.18- en o.20-wêreldkampioen in die 400 m-hekkies Sokwakhana Zazini maak Donderdag sy buiging in die Diamantliga-reeks wanneer hy in die blokke sak tydens die sesde ronde in Oslo.

Zazini sal hom in Noorweë aansluit by sy landgenote Akani Simbine, Zakhiti Nene en Ruswahl Samaai.

Nadat stormwind hulle by die Afrika-kampioenskap in Mauritius byna weggewaai het, kan Zazini, Simbine en Nene hulle voorberei vir nog ’n ligte bui of twee, maar behoort die toestande in die algemeen aansienlik beter te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos