Zola Budd stof drafskoene af vir Dagbreek-straatmyl

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Zola Budd-Pieterse het Woensdag vir die eerste keer sedert 2017 weer aan ’n wedloop deelgeneem. Foto: Jaco Marais
Zola Budd-Pieterse het Woensdag vir die eerste keer sedert 2017 weer aan ’n wedloop deelgeneem. Foto: Jaco Marais

Die langasem Jerry Motsau het nou wel sy titel in die Dagbreek-straatmyl suksesvol verdedig, maar dit was die legendariese Zola Budd-Pieterse wat Woensdag die groot trekpleister in die Eikestad was.

Die Dagbreek-manskoshuis in Stellenbosch het in Victoriastraat ’n wedloop vir ’n ieder en elk aangebied – van skoolkinders en studente in snaakse uitrustings tot hardebaarde, skaatsplankryers en ernstige jong fikses.

Motsau was die algehele wenner van dié wedloop, wat vir die eerste keer in 2011 aangebied is, nadat hy die elite-wedloop vir mans gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.06
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,777.69
+0.7%
Silwer
23.54
+1.6%
Palladium
2,048.00
+1.6%
Platinum
1,055.75
+1.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos