9/11-woede krap by LIV-toernooi in Amerika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carlos Ortiz is die voorloper ná die eerste ronde van die LIV-toernooi in Portland, Oregon.  Foto: Getty Images
Carlos Ortiz is die voorloper ná die eerste ronde van die LIV-toernooi in Portland, Oregon. Foto: Getty Images

Die eerste Amerikaanse byeenkoms van die Saoediese LIV-uitnodigingsreeks het Donderdag in Oregon afgeslaan te midde van voortslepende protes en dreigemente van regsaksie wat die sport verder sal verdeel.

Independent berig Carlos Ortiz van Mexiko, in sy buiging in die LIV-reeks, het die voortou geneem met sewe voëltjies en twee brouhoue in sy ronde van 67 houe, vyf onder baansyfer, op die Pumpkin Ridge-baan naby Portland.

Dustin Johnson, wenner van twee majors en een van die rebellereeks se grootste name, bevind hom een hou agter Ortiz in die tweede plek en Branden Grace van Suid-Afrika, Pat Perez, Hideto Tanihara en Wade Ormsby is gesamentlik derde op -3.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 13/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos