Bekker kan weer glimlag ná week van waansin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oliver Bekker was blitsig uit die blokke op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse Ope by Sun City. Foto: Gallo Images
Oliver Bekker was blitsig uit die blokke op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse Ope by Sun City. Foto: Gallo Images

Die Stellenbosser Oliver Bekker het ’n moeilike week agter hom. Nie dat jy dit sou raai terwyl jy hom Donderdag teen die voorlopersbord van die Suid-Afrikaanse Ope-gholftoernooi sien opstorm het nie . . .

As die voorsitter van die Sonskynreeks se spelerskomitee was Bekker in die middel van die maalkolk toe die DP World-reeks (voorheen die Europese reeks) verlede Vrydag besluit het om die hasepad uit Suid-Afrika te kies in reaksie op nuwe reisbeperkings in Europa.

In ’n oogwink het die Suid-Afrikaanse Ope net ’n Sonskynreeks-toernooi geword en is aanstaande week se Alfred Dunhill-kampioenskap van die kalender gevee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 34/2
England 171/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos