Erik kry plek in Toer-kampioenskap

akkreditasie
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen was die naweek vuurwarm in die BMW-kampioenskap en het vir die Toer-kampioenskap in die Amerikaanse PGA-reeks gekwalifiseer.   Foto: Getty Images
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen was die naweek vuurwarm in die BMW-kampioenskap en het vir die Toer-kampioenskap in die Amerikaanse PGA-reeks gekwalifiseer. Foto: Getty Images

Sondag was een van Erik van Rooyen se beste dae in sy jong beroepsloopbaan op die Caves Valley-gholfbaan in Maryland in Amerika.

Dié 31-jarige Suid-Afrikaner het met sy vyfde plek in die BMW-kampioenskap seker gemaak van ’n plek in die Amerikaanse PGA-reeks se gesogte Toer-kampioenskap, wat Donderdag in Atlanta begin.

Van Rooyen het onder die voorste 30 spelers op die FedEx-geldlys ingeskuif ná ’n toernooi waarin hy slegs ’n enkele brouhou in 72 putjies aangeteken en uiteindelik met 21 houe beter as baansyfer afgesluit het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos