Gholf besluit om lengte van stokke te beperk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Phil Mickelson gebruik gereeld ’n dryfstok wat die nuwe beperkings op lengtes sal oorskry. ­ Foto: Getty Images
Phil Mickelson gebruik gereeld ’n dryfstok wat die nuwe beperkings op lengtes sal oorskry. ­ Foto: Getty Images

Gholf se beheerliggame steur hulle min aan die openbare kritiek van die major-kampioen Phil Mickelson oor ’n besluit om ’n verbod te plaas op stokke wat langer is as 46 duim (116,84 cm).

BBCSport berig die beheerliggaam van Europese gholf (R&A) en die Amerikaanse Gholfvereniging (USGA) het ’n nuwe reël bevestig wat beroepstoernooie en elite-amateurkompetisies die keuse gee om die lengte van dryfstokke te beperk.

Dié nuwe reël (MLR G-10), wat geld vanaf 1 Januarie volgende jaar, volg op jare se navorsing oor hoe om die afstande te beperk wat in beroepsgholf behaal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 59/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
-0.0%
Rand - Pond
21.19
-0.0%
Rand - Euro
18.00
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,775.25
+0.4%
Silwer
22.49
+0.5%
Palladium
1,815.00
+1.7%
Platinum
951.01
+1.1%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos