Gholfster Olesen getuig oor walglike gedrag op vlug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thorbjorn Olesen verlaat die hof saam met sy verloofde, Lauren Zafer.  Foto: Getty Images
Thorbjorn Olesen verlaat die hof saam met sy verloofde, Lauren Zafer. Foto: Getty Images

Die Deense gholfster Thorbjorn Olesen sê hy is “verleë en voel aaklig” nadat hy daarvan beskuldig is dat hy in ’n besope toestand ’n vrou se bors gegryp en op ’n vliegtuigsitplek geürineer het op ’n eersteklasvlug van Amerika na Londen.

Dié Ryderbekerwenner ontken skuld op aanklag van onsedelike aanranding, gewone aanranding en dronkenskap op ’n British Airways-vlug in 2019.

Olesen (31) het Dinsdag in die Aldersgate House- tydelike hof in Londen getuig dat hy nooit “doelbewus” sy loopbaan in die gedrang sou stel deur ’n misdaad te pleeg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
England 97/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos