Joburg-Ope vir vroue nou ook in 2022 op kalender

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wilco Nienaber het verlede jaar so ampertjies koning gekraai in die Joburg-Ope. Foto: Getty Images
Wilco Nienaber het verlede jaar so ampertjies koning gekraai in die Joburg-Ope. Foto: Getty Images

Die Joburg-Ope sal volgende maand weer die eerste van drie agtereenvolgende gholftoernooie in Suid-Afrika inlui, wat gesamentlik deur die Sonskyn- en Europese reeks aangebied word.

Luidens ’n verklaring deur die Sonskynreeks sal Randpark-gholfklub van 25 tot 28 November gasheer wees vir dié toernooi, waar prysgeld van R17,5 miljoen op die spel gaan wees.

Dít sal gevolg word deur die Suid-Afrikaanse Ope (2 tot 5 Desember by Sun City) en die Alfred Dunhill-kampioenskap (9 tot 12 Desember by Leopard Creek buite Malelane).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos