Kwaaivriende Bryson, Brooks pak mekaar in Vegas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bryson DeChambeau en Brooks Koepka pak mekaar op 26 November in ’n vertoonwedstryd in Las Vegas.  Foto: Getty Images
Bryson DeChambeau en Brooks Koepka pak mekaar op 26 November in ’n vertoonwedstryd in Las Vegas. Foto: Getty Images

Bryson DeChambeau en Brooks Koepka sal hul vurige wedywering in November in Las Vegas hernu wanneer hulle mekaar aandurf in “The Match” – ’n tweestryd oor 12 putjies op die Wynn-gholfbaan.

Dié Amerikaanse gholfsterre het verlede week hul langdurige vete opsygeskuif om die VSA te help om Europa in die Ryderbeker te klop. DeChambeau en Koepka het ná maande se vyandskap mekaar selfs omhels op ’n mediakonferensie ná afloop van hul span se sege.

Maar die kragmeting in Las Vegas – wat op 26 November beslis word – kan die spanning weer laat opvlam tussen die major-wenners DeChambeau en Kopeka, onderskeidelik sewende en negende op die wêreldranglys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos