Lawrence onder drietal wat pas aangee in Joburg-Ope

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaner Dylan Frittelli slaan Donderdag ’n hou uit ’n sandkuil in die eerste ronde van die Joburg-Ope.  Foto: Christiaan Kotze/CC Photo Agency
Die Suid-Afrikaner Dylan Frittelli slaan Donderdag ’n hou uit ’n sandkuil in die eerste ronde van die Joburg-Ope. Foto: Christiaan Kotze/CC Photo Agency

’n Spanjaard, ’n Engelsman en die jong Thriston Lawrence van Mbombela, van wie nie een onder die voorste 200 spelers op die wêreldranglys tel nie, het hulle Donderdag by die Randpark-gholfklub as die gesamentlike voorlopers in die Joburg-Ope tuisgemaak.

Angel Hidalgo en Ashley Chesters het albei die eerste ronde met ’n puik 65 – ses houe beter as die baansyfer van die Firethorn-baan – voltooi, voordat Lawrence laatmiddag by hulle aangesluit het.

Lawrence, wat met twee arende op sy telkaart gepronk het, was egter op sy laaste putjie toe swaar weer die ronde kortgeknip het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 1
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos