McIlroy wen 20ste PGA-titel van sy loopbaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rory McIlroy het Sondag sy tweede titel in ’n wipplank-seisoen gewen.  Foto: Getty Images
Rory McIlroy het Sondag sy tweede titel in ’n wipplank-seisoen gewen. Foto: Getty Images

Rory McIlroy het die teleurstelling van Europa se Ryderbeker-loesing teen die VSA verwerk om die 20ste PGA-titel van sy loopbaan te beklink.

Die Noord-Ier het Sondag sy laaste ronde in die CJ Cup-toernooi in 66 houe, ses onder baansyfer, voltooi om by The Summit Club-baan in Las Vegas te seëvier.

McIlroy (32) was ná 36 putjies nog met nege houe agter die voorloper, maar het Saterdag ’n uitstekende 62 behaal om weer in berekening te storm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 121/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos