Oliver, Justin hou Paul Roos se naam hoog by Sonstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oliver Bekker kyk hoe die bal blikkie toe rol op die Gary Player-buiteklub se 18de putjie, waar hy sy sesde voëltjie van die SA Ope se tweede ronde aangeteken het. Foto: Gallo Images
Oliver Bekker kyk hoe die bal blikkie toe rol op die Gary Player-buiteklub se 18de putjie, waar hy sy sesde voëltjie van die SA Ope se tweede ronde aangeteken het. Foto: Gallo Images

Oliver Bekker kan reeds met groot genoegdoening terugkyk op sy 2021-seisoen. Maar al is daar net twee dae oor daarin, lê sy grootste oomblik van die jaar moontlik nog voor hom . . .

Die 36-jarige Bekker het Vrydag voet in die hoek by Sun City se Gary Player-buiteklub gesit om die tweede ronde van die Suid-Afrikaanse Ope-gholftoernooi met ’n voorsprong van drie houe af te sluit.

Die Stellenbosser het geteken vir ’n 67 (vyf houe minder as baansyfer) nadat hy ses voëltjies en ’n enkele brouhou aangeteken het. Dit het sy totaal geneem tot 132 (12 minder as die baansyfer).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos