Pepperell mor oor diskwalifikasie

akkreditasie
Eddie Pepperell is dié week ’n tweede keer in ses toernooie gediskwalifiseer. Foto: Getty Images
Eddie Pepperell is dié week ’n tweede keer in ses toernooie gediskwalifiseer. Foto: Getty Images

Die Engelse gholfspeler Eddie Pepperell glo sy diskwalifikasie uit die Katar-meesterstoernooi het ’n gebrek aan gesonde oordeel getoon.

Pepperell het Donderdag van ’n stadige begin en ’n 71 (gelyk aan baansyfer) gespeel op die Education City-baan in Doha. Hy is egter gediskwalifiseer omdat hy vir ’n laer telling afgeteken het as wat hy op die 17de putjie aangeteken het.

Die kampioen van 2018 se algehele telling op sy telkaart was wel korrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos