PGA-toernooi ná amper 7 dekades terug in Oos-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die St. Francis Links-baan in St. Francisbaai sal vanjaar se SA PGA-kampioenskap aanbied.  Foto: Gallo Images
Die St. Francis Links-baan in St. Francisbaai sal vanjaar se SA PGA-kampioenskap aanbied. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse PGA-kampioenskap sal aanstaande maand ’n splinternuwe hoofstuk betree wanneer dit vir die eerste keer nóg op die St. Francis Links-gholfbaan plaasvind.

Die PGA-kampioenskap is die land se tweede oudste toernooi en vind vanjaar vir die 86ste keer plaas. Net die Suid-Afrikaanse Ope het ’n langer geskiedenis.

Die Oos-Kaap het 67 jaar gelede laas gasheer vir die Suid-Afrikaanse PGA-kampioenskap gespeel toe dit in 1954 by die Oos-Londen-gholfklub plaasgevind het. Die besluit om dit terug te neem na dié provinsie spruit uit ’n vennootskap tussen die PGA van Suid-Afrika en die Oos-Kaapse toerisme-agentskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.67
-0.6%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
978.00
+2.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos