Ryderbeker-ster Rafa gee tree nader aan nasionale titel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rafa Cabrera Bello  Foto: Getty Images
Rafa Cabrera Bello Foto: Getty Images

Die voormalige Ryderbeker-ster Rafa Cabrera Bello is 18 goeie putjies weg daarvan om ’n gróót droom te bewaarheid, nadat hy gisteraand met ’n voorsprong van twee houe in die Spaanse Ope gaan slaap het.

Cabrera Bello, ’n Spanjaard, het munt geslaan nadat die wêreld se voorste speler, sy landgenoot Jon Rahm, kleigetrap het in die derde ronde.

Cabrera Bello was onoorwonne in drie tweestryde vir Europa in die Ryderbeker-kompetisie van 2016 en het ’n jaar later die Skotse Ope gewen om tot 17de in die wêreld te klim.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos