Sonskynreeks verheug dat toeskouers kan terugkeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrikaanse gholf kan uiteindelik weer uitsien na die terugkeer van toeskouers.  Foto: Gallo Images
Suid-Afrikaanse gholf kan uiteindelik weer uitsien na die terugkeer van toeskouers. Foto: Gallo Images

Die aankondiging Maandag in die Staatskoerant dat toeskouers na sportgeleenthede mag terugkeer, gaan die organiseerders van die Suid-Afrikaanse Ope in die volgende weke potensieel laat kopkrap – maar in die wandelgange van die Sonskynreeks word dit verwelkom.

Die vreugde daaroor dat voëltjies en arende nou weer met brulle en applous in Suid-Afrika begroet kan word, oorskadu immers alles anders.

Thomas Abt, kommissaris van die Sonskynreeks, het Maandag gesê hulle doen hul beplanning vir die Suid-Afrikaanse Ope, van 2 tot 5 Desember by Sun City, asof die toegelate aantal toeskouers dan steeds, soos nou, tot 2 000 beperk sal wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,793.89
+0.0%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,788.00
+2.1%
Platinum
971.50
+1.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,106
+1.1%
Alle aandele
69,476
+1.3%
Hulpbronne 10
65,036
+1.5%
Industriële 25
93,185
+0.3%
Finansiële 15
13,403
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos