Thomas wen 2de major-kroon ná uitspeelstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Amerikaner Justin Thomas het Sondag by Southern Hills in Oklahoma die Wanamaker-trofee ’n tweede keer in vyf jaar omhoog gehou nadat hy Will Zalatoris in ’n uitspeelstryd getroef het.  Foto: Getty Images
Die Amerikaner Justin Thomas het Sondag by Southern Hills in Oklahoma die Wanamaker-trofee ’n tweede keer in vyf jaar omhoog gehou nadat hy Will Zalatoris in ’n uitspeelstryd getroef het. Foto: Getty Images

In die drukkoker van major-gholf is ervaring een van jou grootste bondgenote.

Verskeie aspirant-groentjies het dit Sondag in die PGA-kampioenskap uitgevind toe Justin Thomas ’n agterstand van sewe houe op die Southern Hills-baan in Oklahoma uitgewis het om sy tweede major-titel te wen.

Die spelers wat voor Thomas was, het mettertyd een ná die ander gevou en hy moes uiteindelik die 25-jarige Will Zalatoris in ’n uitspeelstryd klop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
New Zealand 7
Ireland 5
besig om te laai... Regstreeks
Jersey 0
United States of America 0
besig om te laai... Regstreeks
Japan 16
France 30
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos