Van Tonder se kinderdroom word waar by Sun City

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniel van Tonder ná sy oorwinning in die SA Ope-gholftoernooi by Sun City. Foto: Gallo Images
Daniel van Tonder ná sy oorwinning in die SA Ope-gholftoernooi by Sun City. Foto: Gallo Images

Daniel van Tonder toon normaalweg maar min emosie op ’n gholfbaan, maar toe hy Sondag op die Gary Player-buiteklub by Sun City die Suid-Afrikaanse Ope-gholftoernooi op dramatiese wyse gewen het, kon jy nie die glimlag van sy gesig af vee nie.

Maar Van Tonder moes eers ’n sethou van 25 voet op die laaste putjie inrol voordat hy die oorwinning verseël het om sy kinderdroom te bewaarheid.

Hy het R1,278 miljoen met sy oorwinning verdien nadat hy op 272 houe, wat 16 minder as die baansyfer is, geëindig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,831.16
-0.9%
Silwer
23.78
-0.1%
Palladium
2,358.00
+7.1%
Platinum
1,050.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos