VSA oorweldig Europa vir voorsprong

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die VSA se Patrick Cantlay speel ’n hou tydens die 18de putjie van die vierballe by Whistling Straits in Wisconsin. Foto: Reuters
Die VSA se Patrick Cantlay speel ’n hou tydens die 18de putjie van die vierballe by Whistling Straits in Wisconsin. Foto: Reuters

Dit was ’n rooi golf wat Vrydag oor die Ryderbeker gespoel het soos wat die VSA in sowel die beurtspel as vierballe se sessies oorheers het om ’n oortuigende 6-2-voorsprong oor Europa te bewerkstellig op die eerste dag van dié tweejaarlikse toernooi.

Met die Amerikaners se uitslag wat in rooi en Europa s’n in blou op die telbord by Whistling Straits in Wisconsin vertoon word, het ’n skare van sowat 40 000 meestal plaaslike ondersteuners hulself van dagbreek tot skemeraand verlustig in die tipe oorheersende vertoning deur die tuisspan wat laas in 1975 gesien is.

Deur albei sessies met 3-1 te wen, het die VSA se kaptein, Steve Stricker, se manne reeds byna halfpad tot die teiken van 14.5 punte gekom wat benodig word om die klein goue beker Sondag omhoog te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.8%
Rand - Pond
21.27
-0.7%
Rand - Euro
18.14
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.41
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Goud
1,781.44
+0.4%
Silwer
22.33
-2.2%
Palladium
1,751.50
+0.5%
Platinum
940.00
-0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos