AB: ‘Dale beste snelbouler van alle tye’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
AB de Villiers en Dale Steyn Donderdagoggend op ’n ontbytgeleentheid op Supersportpark in Centurion waar hulle vereer is vir hul diens aan die Titans.  Foto: Gallo Images
AB de Villiers en Dale Steyn Donderdagoggend op ’n ontbytgeleentheid op Supersportpark in Centurion waar hulle vereer is vir hul diens aan die Titans. Foto: Gallo Images

Hy het hom al ’n paar keer bloedig vererg wanneer hy krieketkommentators hoor praat oor wie die beste snelbouler in die geskiedenis is en hulle nie Dale Steyn se naam noem nie.

So het die voormalige Protea-superster AB de Villiers Donderdag op ’n geselligheid op SuperSportpark in Centurion gesê waar die Titans hom en Steyn gehuldig het vir hul bydrae tot dié span.

“Hiér sit die beste snelbouler van alle tye,” het De Villiers gesê en na sy eertydse spanmaat – ook bekend as die Phalaborwa Express – gewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.93
+0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,667.11
+0.4%
Silwer
18.96
+0.7%
Palladium
2,202.50
-0.1%
Platinum
864.00
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,049
+0.2%
Alle aandele
63,410
+0.2%
Hulpbronne 10
59,548
-0.4%
Industriële 25
76,945
+0.2%
Finansiële 15
13,842
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos