Aussie-legende Slater vir gesinsgeweld aangekeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Slater is ’n uitgesproke krieketkommentator.  Foto: Getty Images
Michael Slater is ’n uitgesproke krieketkommentator. Foto: Getty Images

Die voormalige Australiese toetskrieketspeler Michael Slater is Woensdag in Sydney in hegtenis geneem weens beweerde gesinsgeweld.

FoxSports berig die polisie in Nieu-Suid-Wallis het bevestig dat hy sy ondersoek Dinsdag begin het nadat owerhede in kennis gestel is van ’n beweerde voorval wat op 12 Oktober plaasgevind het.

Beamptes het Slater (51) Woensdagoggend by sy huis in Manly in hegtenis geneem. Hy is na die polisiekantoor vergesel, maar is nog nie van enige oortreding aangekla nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 134/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos