‘Onmoontlike’ eis kelder Aussie-reeks

akkreditasie
Graeme Smith is diep teleurgesteld dat Australië op die nippertjie besluit het om nie meer teen Suid-Afrika te kom speel nie. Foto: Gallo Images
Graeme Smith is diep teleurgesteld dat Australië op die nippertjie besluit het om nie meer teen Suid-Afrika te kom speel nie. Foto: Gallo Images

Hulle is bitter teleurgesteld dat Krieket Australië (CA) die toer op die nippertjie gekanselleer het nadat Krieket Suid-Afrika (KSA) basies agteroor gebuig het om dit ’n werklikheid te maak.

So sê Graeme Smith, direkteur van krieket van KSA, oor die Aussies se skokbesluit om nie meer in Maart met hul Suid-Afrikaanse toer voort te gaan nie. CA het Dinsdag onverwags aangekondig dat hy die toer weens Covid-19-vrese moet uitstel.

Die Aussies se veranderende eise is die laaste paar weke telkens tegemoetgekom. Selfs die Proteas se toer na Pakistan is aangepas om hulle te akkommodeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos