KYK | Aussie-ster doen harsingskudding tydens veldwerk op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steve Smith word deur medici behandel.  Foto: Getty Images
Steve Smith word deur medici behandel. Foto: Getty Images

Steve Smith (32), sterkolwer van Australië, sal die res van die T20-reeks teen Sri Lanka misloop nadat hy harsingskudding opgedoen het tydens ’n skouspelagtige poging om ’n vangkans te benut.

Smith het Sondag in Sydney in die tweede van vyf kragmetings in ’n dramatiese laaste boulbeurt op die grens in die lug gespring om ’n ses van Maheesh Theekshana te probeer keer. Hy het kop eerste op die grond geval en bly lê voordat hy mediese behandeling ontvang het en stadig opgehelp is.

Smith se poging om die ses te verhoed was onsuksesvol en die wedstryd is deur ’n Super-boulbeurt beslis nadat dit gelykop geëindig het. Die Aussies het geseëvier en is met 2-0 voor in die reeks. Die derde kragmeting word Dinsdag in Canberra beslis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.1%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.38
-0.2%
Silwer
20.12
-0.8%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
937.00
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos