Aussie-vrou volg in Barry Richards-hulle se voetspore

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Australiër Lisa Sthalekar is ’n baanbreker in krieket. Foto: Getty Images
Die Australiër Lisa Sthalekar is ’n baanbreker in krieket. Foto: Getty Images

Lisa Sthalekar, ’n voormalige Australiese kaptein, is as die eerste vroulike president van die Internasionale Federasie van Krieketspelersverenigings (Fica) aangewys.

Sthalekar, wat in Indië gebore is, was die eerste vrou wat die mylpaal van 1 000 lopies én 100 paaltjies in eendagkrieket bereik het. Sy was vier keer in haar loopbaan lid van ’n Australiese span wat die Wêreldbeker verower het.

Dié veelsydige draaier het haar laaste internasionale wedstryd in 2013 gespeel en het in onlangse jare as ’n kommentator gewerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos