Beweerde rassisme kos Vaughan pos as kommentator

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Vaughan (regs) tydens ’n kragmeting in die reeks om die As in 2019 in Manchester, Engeland.  Foto: Getty Images
Michael Vaughan (regs) tydens ’n kragmeting in die reeks om die As in 2019 in Manchester, Engeland. Foto: Getty Images

Die BBC het Michael Vaughan, voormalige Engelse kaptein, vanweë ’n beweerde rassistiese aanmerking aan sy verslagspan vir die komende reeks om die As onttrek.

Dié uitsaaier het die besluit Woensdag aangekondig.

Die voormalige speler Azeem Rafiq beweer dat Vaughan vir hom en twee ander spelers van Asiatiese afkoms gesê het “daar is te veel van julle klomp, ons moet iets daaraan doen” voor ’n wedstryd wat hulle in 2009 saam vir die graafskap Yorkshire gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 101/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.06
+0.8%
Rand - Pond
21.43
+0.6%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,794.35
+0.5%
Silwer
22.81
-0.4%
Palladium
1,762.00
-2.1%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,543
-0.1%
Alle aandele
69,960
-0.1%
Hulpbronne 10
66,284
+1.1%
Industriële 25
92,986
-1.0%
Finansiële 15
13,434
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos