Boucher soek openbare verhoor

akkreditasie
Mark Boucher verskyn van 16 tot 20 Mei voor ’n tugverhoor van Krieket Suid-Afrika. Foto: Getty Images
Mark Boucher verskyn van 16 tot 20 Mei voor ’n tugverhoor van Krieket Suid-Afrika. Foto: Getty Images

Mark Boucher, die beleërde afrigter van die Proteas, wat van growwe wangedrag aangekla word, se regspan wil hê sy tugverhoor moet in die openbaar plaasvind.

Rapport verneem Boucher se regspan het ’n amptelike versoek aan Krieket Suid-Afrika (KSA) se regsverteenwoordigers gerig dat die verhoor van 16 tot 20 Mei nie agter geslote deure moet geskied nie.

As die KSA-regspan nie daartoe instem nie, sal die Boucher-kamp die voorsitter van die tugverhoor, adv. Terry Motau, regstreeks nader met hul versoek vir ’n openbare verhoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 450/7
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.93
-0.1%
Rand - Pond
19.77
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.69
+0.3%
Silwer
21.74
+0.5%
Palladium
2,092.32
+1.8%
Platinum
967.00
+1.2%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,989
-0.1%
Alle aandele
69,677
-0.0%
Hulpbronne 10
72,511
-0.4%
Industriële 25
77,674
-0.2%
Finansiële 15
15,994
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos