Chad besorg titel aan Conquerors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Abdullah Bayoumy van die Southern Superstars was vandeesweek ’n uitblinker op die Cubs-week. Foto: Gallo Images
Abdullah Bayoumy van die Southern Superstars was vandeesweek ’n uitblinker op die Cubs-week. Foto: Gallo Images

Die Coastal Conquerors is as die nuwe kampioen van die Cubs-krieketweek vir o.19-spanne gekroon.

Die Conquerors het die Eastern Warriors Vrydag met ses paaltjies in Stellenbosch verslaan om die titel in te palm. Die verdedigende kampioen, die Southern Superstars (voorheen Cape Cobras), het die wedstryd belangstellend dopgehou want ’n nederlaag sou aan hulle die titel besorg het.

Die Conquerors se Chad Laycock (111*) was met sy onoorwonne honderdtal sy span se groot held. Laycock het slegs 78 aflewerings in sy beurt trotseer. Sy beurt het 11 viere en vyf sesse ingesluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 269/7
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.7%
Rand - Pond
21.05
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,811.76
-0.4%
Silwer
23.40
+1.6%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
984.00
+0.8%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos