Cobras in halfeind – sonder Malan

akkreditasie
Die Cape Cobras se Pieter Malan was amper uit op sy voete ná Saterdag se oorwinning oor die Warriors in Potchefstroom. Foto: Gallo Images
Die Cape Cobras se Pieter Malan was amper uit op sy voete ná Saterdag se oorwinning oor die Warriors in Potchefstroom. Foto: Gallo Images

Ofskoon die Cape Cobras Maandag se halfeindstryd teen die Dolphins met al die nodige momentum betree, gaan hulle sonder twee van hul beste spelers moet klaarkom.

Die Kaapse span het Vrydag en Saterdag sy eerste twee oorwinnings van die seisoen behaal en tweede in groep B van die Eendagbeker-reeks geëindig. Die aanvangskolwer Janneman Malan en die aanvangsbouler Nandré Burger het egter albei Sondag saam met die Proteas se T20-groep na Pakistan vertrek.

Die Dolphins, wat ook die staatmakers David Miller en Andile Phehlukwayo aan die T20-groep afgestaan het, het drie weke laas ’n mededingende wedstryd gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.83
+1.6%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.78
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,842.45
+1.4%
Silwer
21.89
+2.2%
Palladium
2,007.00
-0.5%
Platinum
967.00
+3.1%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
61,726
-1.2%
Alle aandele
68,246
-1.2%
Hulpbronne 10
71,337
-0.6%
Industriële 25
75,802
-1.3%
Finansiële 15
15,729
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos