Selfs AB de Villiers erken daar is baie ooreenkomste tussen sy eie kolfstyl en dié van Dewald Brevis, oftewel “Baby AB”.
Brevis, wat vir die Suid-Afrikaanse o.19-span in die Wêreldbeker-toernooi in die Karibiese Eilande speel, het die krieketwêreld gaande omdat sy kolfstyl soveel aan De Villiers s’n herinner.
Dit is ook glad nie toevallig nie.