Duanne en sy Kolpak-span oefen in Potch

akkreditasie
Duanne Olivier. Foto: Gallo Images
Duanne Olivier. Foto: Gallo Images

Die voormalige Protea-snelbouler Duanne Olivier sal reeds volgende week met sy nuwe spanmaats van Yorkshire kennis maak wat, soos heelwat van die graafskappe in die voorseisoen, oefenkampe in Suid-Afrika het.

Yorkshire gaan – soos die ses ander besoekende sportspanne van Brittanje – die Pukke se Sports Village in Potchefstroom as sy basis hê.

Die 26-jarige Olivier is by die toergroep van 19 spelers ingesluit, maar sal hom eers volgende week by sy nuwe spanmaats aansluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.08
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,797.33
+2.6%
Platinum
960.66
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos