Dolphins byt vas teen Cobras, haal eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Robbie Frylinck het Maandag in Potchefstroom sy veelsydigheid onderstreep en sy 62 lopies met die kolf was van deurslaggewende belang in die Dolphins se naelbytstryd teen die Cobras. Foto: Gallo Images
Robbie Frylinck het Maandag in Potchefstroom sy veelsydigheid onderstreep en sy 62 lopies met die kolf was van deurslaggewende belang in die Dolphins se naelbytstryd teen die Cobras. Foto: Gallo Images

Die Dolphins het Maandag hul plek in die eindstryd van die plaaslike eendaagse reeks bespreek in ’n naelbytstryd teen die Cape Cobras in Potchefstroom.

Die manne van Durban sal teen die wenners van Dinsdag se tweede halfeindstryd tussen die Lions en die Knights in Donderdag se eindstryd te staan kom. As Dinsdag se wedstryd weens reën in die wiele gery word, sal die Lions deurdring na die eindstryd omdat die span bo-aan sy groep geëindig het.

Vrydag is ’n reserwedag as die eindstryd nie Donderdag voltooi kan word nie. Al die wedstryde word in ’n bioborrel in Potchefstroom gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos