Head maak geskiedenis met 2de 200-tal Doer Onder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Travis Head tydens sy beurt van 230 lopies. Foto: Getty Images
Travis Head tydens sy beurt van 230 lopies. Foto: Getty Images

Die middelordekolwer Travis Head het die eerste Australiër geword om twee dubbele 100-talle in eendaagse krieket te slaan.

Head het Woensdag 230 lopies vir Suid-Australië teen Queensland in ’n Marshbeker-wedstryd gemoker. Hy het 28 viere en 8 sesse aangeteken in sy beurt waartydens hy 127 balle trotseer het.

Die 230 is die naashoogste telling in die geskiedenis van die Australiese eendagbeker-reeks. D’Árcy Short se 257, ook teen Queensland in 2018, is die rekord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.26
+0.2%
Silwer
24.07
+0.0%
Palladium
1,981.00
+0.8%
Platinum
1,018.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos