Klaasen gryp die kollig met nóg ’n 100-tal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heinrich Klaasen vier sy honderdtal vir die Titans in hul eendagwedstryd teen die Knights. Foto: Gallo Images
Heinrich Klaasen vier sy honderdtal vir die Titans in hul eendagwedstryd teen die Knights. Foto: Gallo Images

Heinrich Klaasen is ’n man op ’n missie.

Dié Protea-kolwer het Sondag weer, soos Donderdag, ’n gróót honderdtal vir die Titans aangeteken. Sy beurt van 153 (127 balle) het die Titans gehelp om die Knights met 32 lopies te klop in die spanne se eendagwedstryd in Centurion.

Klaasen het Donderdag teen die Warriors 121 lopies aangeteken. Sy spoggerige kolfbeurte volg kort op die nuus dat hy een van twee Proteas is wat hul nasionale kontrakte kwyt is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 79/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 150/4
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos