Lizaad Titans toe oor ‘min speelkans’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lizaad Williams gaan groener weivelde by die Titans soek. Foto: Gallo Images
Lizaad Williams gaan groener weivelde by die Titans soek. Foto: Gallo Images

Die snelbouler Lizaad Williams het die Titans tydig daaraan herinner dat hy iemand is wat die moeite werd sou wees om te kontrakteer.

’n Bietjie meer as ’n maand gelede het Williams vir die Cape Cobras in ’n eendagstryd op Willowmoorepark in Benoni met groot vuur geboul en die Titans-kolwers se oë laat rek met sy vaart en venyn.

Op die vinniger blaaie op die Hoëveld sal hierdie 26-jarige oud-Kapenaar se vaart van groot waarde wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos