Nuwe talent beloof ’n blink Titans-toekoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lizaad Williams is nou ’n Titan. Foto: Gallo Images
Lizaad Williams is nou ’n Titan. Foto: Gallo Images

Die Titans kan die verlies aan verskeie staatmakers wat na ander spanne skuif, tot ’n groot mate neutraliseer nadat hulle ’n klompie jong sterre van die toekoms gekontrakteer het.

Die leemte wat gelaat word deur Farhaan Behardien, wat Pretoria ná 14 jaar gegroet het, kan moontlik gevul word deur die middelorde-kolwer Sibonelo Makhanya, wat van die Dolphins af by die Titans aansluit.

Die aanvangskolwer Tony de Zorzi is op pad Kaap toe, maar ook vir hom is daar hopelik ’n waardige plaasvervanger: Kabelo Sekhukune, wat vir Oostelikes uitstekend vertoon het teen die nuwe bal en in sy laaste kragmeting teen Suidwestelike Distrike (SWD) juis ’n honderdtal aangeteken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+0.0%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.99
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,773.88
+0.3%
Silwer
22.46
+0.3%
Palladium
1,814.26
+1.7%
Platinum
952.00
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos