Eendeweer bederf pret in Durban

akkreditasie
Is ons hier vir krieket of oopwaterswem? Die Titans se kaptein, Grant Thomson, ondersoek die veld Vrydag op die tweede dag van hul meerdag-eindstryd teen die Dolphins in Durban. Geen spel was Vrydag moontlik nie, nadat daar Donderdag slegs tien boulbeurte op die eerste dag afgestuur is. Die Dolphins staan tans op 31/1 (Sarel Erwee 21*, Keegan Petersen 1*; Okuhle Cele 1/14). Die spanne sal hoop dié vyfdaagse wedstryd kan Saterdag hervat, maar nog reën word vir Durban voorspel. Indien die wedstryd onbeslis eindig of afgelas moet word, sal die spanne die trofee deel.  Foto: Gallo Images

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos