Engeland sal Proteas ook met ’n nuwe witbal-kaptein pak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eoin Morgan het sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig.  Foto: Getty Images
Eoin Morgan het sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig. Foto: Getty Images

Engeland sal die Proteas volgende maand in hul twee witbalreekse ook met ’n nuwe kaptein aandurf.

Joe Root het vroeër vanjaar afstand gedoen van die Engelse toetsspan se kapteinskap en dié land se witbalkaptein, Eoin Morgan (35), het Dinsdag sy internasionale uittrede aangekondig.

Engeland het onder hom in 2019 die Wêreldbeker-toernooi in Engeland gewen en hy was ook in die span wat die T20-Wêreldbeker-toernooi in 2010 op die Karibiese Eilande gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos