Groot eerbewyse vir Maharaj en Khaka

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Proteas se linksdraaier Keshav Maharaj het twee groot pryse by Krieket Suid-Afrika se prysuitdeling gewen. Foto: Gallo Images
Die Proteas se linksdraaier Keshav Maharaj het twee groot pryse by Krieket Suid-Afrika se prysuitdeling gewen. Foto: Gallo Images

Keshav Maharaj en Ayabonga Khaka het albei twee van die mees gesogte pryse in Suid-Afrikaanse krieket verower.

Maharaj, die Proteas se linksdraaier, is as die SA Manspeler en Khaka, ’n naatbouler van die Protea-vroue, as die SA Vrouespeler van die jaar aangewys. Hulle is ook deur hul onderskeie spanmaats as die SA Spelers se Speler van die Jaar aangewys.

Krieket Suid-Afrika het sy eerbewyse Sondagaand op ’n virtuele prysuitdeling toegeken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.33
+0.2%
Silwer
18.98
+0.8%
Palladium
2,193.00
-0.6%
Platinum
860.50
-0.9%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos