Die Westelike Provinsie-krieketspan kon Zubayr Hamza nie weer ’n kontrak aanbied nie omdat hy nog tot Desember sy skorsing uitdien.
Rapport verneem egter dat die Proteas-krieketspeler hom wel ná sy skorsing by die WP kan aansluit.
Hamza (27) is vroeër vanjaar deur die Internasionale Krieketraad (IKR) geskors nadat hy positief getoets is vir ’n verbode middel.