Holding se boek oor rassisme in sport as jaar se beste vereer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Holding is vir sy boek oor rassisme in sport vereer. Foto: Getty Images
Michael Holding is vir sy boek oor rassisme in sport vereer. Foto: Getty Images

Michael Holding, ’n voormalige snelbouler van die Wes-Indiese Eilande, se boek Why We Kneel, How We Rise is Donderdag as die William Hill Sportboek van die Jaar vereer.

Die boek handel oor rassisme in sport, die oorsprong van die kwessie en die tol wat dit op gemeenskappe eis.

Dit bevat bydraes van bekende sportlui soos die voormalige Olimpiese kampioen Usain Bolt, die Franse sokkerlegende Thierry Henry en die tennisspeler Naomi Osaka, ’n wenner van vier Grand Slam-titels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,844.97
+0.2%
Silwer
24.59
+1.8%
Palladium
2,043.00
+2.0%
Platinum
1,053.50
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos