Indië vermorsel Nieu-Seeland met 372 lopies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ravichandran Ashwin het die laaste paaltjie platgetrek. Foto: Getty Images
Ravichandran Ashwin het die laaste paaltjie platgetrek. Foto: Getty Images

Indië se draaibalboulers het Maandag nie tyd gemors om van Nieu-Seeland se oorblywende kolwers ontslae te raak nie.

Die tuisspan het in die tweede toets op die Wankhede-stadion die besoekers met ’n rekord 372 lopies geklop om die reeks met 1-0 te beklink.

Dit is Indië se grootste oorwinning op tuisbodem en verbeter die vorige rekord toe hy in 2015 in Delhi met 337 lopies met Suid-Afrika afgereken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos