Deel

Indiese kaptein vies oor ‘draaiersparadys’ vir T20-reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suryakumar Yadav (nr. 33) omhels sy kaptein, Hardik Pandya, nadat Indië Sondag ’n naelskraapse oorwinning oor Nieu-Seeland in die tweede T20-wedstryd van hul reeks in Lucknow behaal het. Foto: AP
Suryakumar Yadav (nr. 33) omhels sy kaptein, Hardik Pandya, nadat Indië Sondag ’n naelskraapse oorwinning oor Nieu-Seeland in die tweede T20-wedstryd van hul reeks in Lucknow behaal het. Foto: AP

Hardik Pandya, Indië se instaan-kaptein, is glad nie in sy noppies met die blaaie wat tot dusver vir hulle opgedis is in dié span se T20-tuisreeks teen Nieu-Seeland nie en hoop die kolfstrook vir Woensdag se beslissende derde stryd sal veel beter wees.

Pandya en sy Nieu-Seelandse eweknie was verbaas oor die skerp draai wat daar in die openingswedstryd in Ranchi was. Die Kiwi’s het dié stryd met 21 lopies gewen.

In Sondag se tweede kragmeting in Lucknow het die draaiers selfs nog meer oorheers. Nieu-Seeland kon net 99/8 aanteken, maar Indië moes spook vir ’n oorwinning en het die wenlopies eers van die voorlaaste bal af aangeteken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 124/10
Ireland 0
Rand - Dollar
17.80
+0.0%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.39
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
984.88
+0.4%
Palladium
1,489.24
+0.8%
Goud
1,977.92
-0.1%
Silwer
23.84
-0.3%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,529
-0.8%
Alle aandele
76,125
-0.8%
Hulpbronne 10
66,442
-1.6%
Industriële 25
102,873
-0.3%
Finansiële 15
15,489
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos