IPL-span stuur SOS aan Van der Dussen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie van der Dussen in die T20-reeks teen Pakistan in aksie. Foto: Gallo Images
Rassie van der Dussen in die T20-reeks teen Pakistan in aksie. Foto: Gallo Images

Rassie van der Dussen kan vanjaar sy buiging in die Indiese Premierliga (IPL) maak.

Netwerk24 verneem die Rajasthan Royals het ’n versoek gerig dat dié Protea-kolwer hom by hulle moet aansluit.

Dit volg nadat die Engelse kolwer Liam Livingstone hom vroeër vandeesweek aan die Royals se groep onttrek het weens “borrelvoosheid”. Die Engelse ster Ben Stokes het die Royals ook vroeër weens ’n vingerbesering vaarwel toegeroep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+0.0%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.99
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,773.88
+0.3%
Silwer
22.46
+0.3%
Palladium
1,814.26
+1.7%
Platinum
952.00
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos