KG en Anrich se IPL-ambisie sneuwel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kagiso Rabada kon nie sy Delhi Capitals tot in die eindstryd van die Indiese Premierliga help nie.  Foto: Getty Images
Kagiso Rabada kon nie sy Delhi Capitals tot in die eindstryd van die Indiese Premierliga help nie. Foto: Getty Images

Die Kolkata Knight Riders pak die Chennai Super Kings Vrydagaand in die eindstryd van die Indiese Premierliga in Dubai.

Die Knight Riders het Woensdag in Sjarjah amper ’n sege weggesmyt in die uitspeelwedstryd teen die Delhi Capitals, maar eindelik deurgeskuur om met drie paaltjies te wen.

Die manne van Bengal was op pad na ’n verspotmaklike oorwinning, maar het toe amper heeltemal kop verloor in die laaste paar beurte. Hulle het 13 lopies van die laaste 25 balle benodig, met 9 paaltjies staande – net om 6 paaltjies vir ’n skrale 7 lopies te verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,775.35
+0.6%
Silwer
23.50
+1.3%
Palladium
2,034.77
+0.7%
Platinum
1,051.37
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos