Kohli 1ste Indiër wat 10 000 T20-lopies moker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Virat Kohli bevind hom nou in uitgelese geselskap.  Foto: Getty Images
Virat Kohli bevind hom nou in uitgelese geselskap. Foto: Getty Images

Virat Kohli het die eerste Indiese kolwer geword wat 10 000 T20-lopies aanteken toe sy Royal Challengers Bangalore (RCB)-span Sondag in die Indiese Premierliga met die Mumbai Indians in Dubai afgereken het.

Kohli (32) is die tweede manspeler ná Chris Gayle van die Windies wat dié prestasie behaal in T20- sowel as eendagkrieket.

Die RCB-kaptein het die mylpaal behaal deur sy Indiese spanmaat Jasprit Bumrah vir ’n ses te moker in sy kolfbeurt van 51 van 42 balle. Kohli sluit hom nou aan by Gayle, Keiron Pollard, Shoaib Malik en David Warner as die ander spelers wat 10 000 lopies in die kortste formaat aangeteken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos